Sommer net

Skielik is ek vry

Vryheidsdag. Vakansiedag. Net so na betaaldag. Kom ons gaan kyk gou of die Vleiswinkel oop is. Dis waar ons elke maand ons vleis koop. Uitstekende kwaliteit teen sakpas pryse. Stap uit met twee sakke vol vleis, nog nie eers R500 nie. Ek voel tevrede met myself. B sê, wag gou, ek gaan gou by die… Continue reading Skielik is ek vry