Die Lewe · Om te onthou

Lily Meyer – 23 Augustus 2017

Wanneer mens jou eerste kind kry, is alles nuut en vreemd en bietjie skrikwekkend en jy bekommer jou dat alles gaan reg verloop en die baba gaan okay wees en nog honderd ander goed. Maar wanneer jou eerste kleinkind op pad is, is dit ‘n heel ander “ball game”. Want nou is al jou bekommernisse verdubbel.… Continue reading Lily Meyer – 23 Augustus 2017