Raak gelees

‘n Padda is ‘n ding wat spring

‘n Padda is ‘n ding wat spring! Ja, maar dis nie al nie. Amfibieë is die mees primitiewe tipe werweldiere wat op land lewe. Dog, ten spyte van die feit dat hulle ‘n lewe op land aangeneem het, bly hulle afhanklik van klam, nat blyplekke, veral vir hul voortplanting. Hulle is ook die enigste werweldiere… Continue reading ‘n Padda is ‘n ding wat spring