Sommer net

Ek het nooit geweet dit sal só wees nie

Dit is vandag 5 weke vandat Lily gebore is. Ek wou al soveel kere skryf wat in my hart is, maar die woorde kom nie by my vingers uit nie, want die gevoel is net te groot. Ek het nooit geweet dit sal presies só wees nie. Om ‘n kleinkind te hê nie. Dit word… Continue reading Ek het nooit geweet dit sal só wees nie