Die Lewe · Gedagtes

Ek loop nie met die Bybel onder my arm nie…

…maar God is vir my ‘n werklikheid. En verdraagsaamheid teenoor ander mense wat nie dieselfde as ek dink en glo nie, was nog altyd vir my iets baie belangriks. Maar soms moet mens ‘n streep trek. En nie weer daaroor stap nie. Daarom het ek vandag sekere vriende op my Facebook delete. En as sekeres… Continue reading Ek loop nie met die Bybel onder my arm nie…