Sommer net

27 Julie 1935

Dis jou eerste verjaarsdag weg. Jy sou vandag 84 geword het, Pa. Op jou 80ste verjaarsdag het jy vir ons ‘n gedig gelees waarin jy sê jy hoop om 90 te haal. Ons het nie vir ‘n oomblik getwyfel dat jy sou nie. Maar die Dood het ander planne gehad. Die Dood is ‘n bliksem.… Continue reading 27 Julie 1935