Sommer net

Vir vroue in die algemeen en vir Petrie in besonder

Dis al weer amper Augustus. Vrouemaand. Ons almal het vroue in ons lewens vir wie ons lief is, ons ma’s, dogters, susters, oumas. Maar wat van die vroue in jou lewe wat nie bloedfamilie is nie? Wat nie eers close vriendinne is nie, maar wat ‘n onuitwisbare merk gemaak het op jou lewe. Daar was… Continue reading Vir vroue in die algemeen en vir Petrie in besonder