Wat maak jou dink net jou dink en jou glo is reg?
Dis die vraag wat ek na die naweek oor en oor wil vra. Maar ek sit op my hande, of altans ek het redelik lank probeer op my hande sit. Maar my hande het soms ‘n wil van hul eie. Soos destyds met Oscar, is ons land al weer verdeel in 2 groepe. Die keer… Continue reading Wat maak jou dink net jou dink en jou glo is reg?