Sommer net

Laaste gedagtes vir 2016

Oral lees ek hoe almal net bly is dat 2016 (amper) verby is. Oor hoe sleg die jaar was ensovoorts. Oor hoe baie bekendes die jaar dood is. Ek het al slegter jare belewe. En in 2012 is daar baie meer bekendes dood. Regtig. Gaan google dit. Wat maak bekendes se dood in elk geval… Continue reading Laaste gedagtes vir 2016