Die Lewe

Dis veel meer as net ‘n tjoklit hasie.

Ek het die papierborde vir more se braai vergeet. Vir die eerste keer in menseheugenis kuier al vyf my pa se kinders more saam. Met hulle gesinne. Dis belangrik dat alles reg loop. Die yslike bakke slaai is reg. Pa marineer al drie dae die hoender, sy spesialiteit. Dis vanmiddag twee-uur dat ek onthou ek… Continue reading Dis veel meer as net ‘n tjoklit hasie.

Ongekategoriseerd

Originally posted on Boer in Ballingskap:
I read you article (In a Divided city, Many Blacks See Echoes of White Superiority) in the New York Times of March 22nd with great interest. Your clear lack of objectivity and superficial understanding of South African society irked me, but I decided to let your subjective report pass,…

Raak gelees

Die (byna) onsterflike Mike Malloy

Mike Malloy se liggaam is in Mei 1933 opgegrawe vanuit ‘n 4 meter diep armlastige graf in die liefdadigheidsdeel van die Wetschester distrik se Ferncliffe begraafplaas. Volgens sy doodsertifikaat was longontsteking die oorsaak van sy dood, maar Bronx se staatsaanklaer het anders vermoed. Die nadoodse ondersoek wat hierop gevolg het, het die lompste versekeringsbedrog ooit… Continue reading Die (byna) onsterflike Mike Malloy