Onbekend is onbemind
Twee weke gelede vlieg ek Johannesburg toe vir ‘n kursus. Ek wou al daaroor geskryf het, maar terwyl mens planne maak, gebeur die lewe. Dié tyd van die jaar onthou almal dat dit of dat nog moet klaar kom voor die ‘feestyd’ en humeure is kort en draadjies brand gou uit. Almal wat iets van… Continue reading Onbekend is onbemind