Sommer net

Liewe Pa

Vandag sou jy 86 geword het. Jou derde verjaarsdag wat ek jou nie meer kan bel en kan vra hoe oud is jy vandag nie. Soos jy my gewoonlik altyd met hanekraai op my verjaarsdag gebel het en gevra het en my dan vertel het ek word nou wragtig oud 😊 Drie jaar is nog… Continue reading Liewe Pa