‘n Grote
Dis die vooraand van nog een. Een van die heel grotes. Oor ‘n paar uur is ek ‘n hele jaar ouer. Dis dan wat mens gaan stilsit en wonder; ek het tot hier gekom, wat het ek om daarvoor te wys en wat nou verder? My antwoord? Aan aardse skatte nie te veel nie, maar… Continue reading ‘n Grote