Gedagtes

Sondagaand

Ek kou nie meer my polse op Sondagaande omdat more Maandag is en ek moet gaan werk nie. Werk is nie altyd lekker nie, maar ek is gelukkig waar ek nou is. Nogtans is daar iets aan ‘n Sondagaand. Hartseer, heimwee, nostalgie? Ek is nie mooi seker wat se woord om daaraan te koppel nie.… Continue reading Sondagaand