Raak gelees

Die Duitse wesies van 1948

In die Staatsargief in Pretoria kan mens nog deur die bladsye en bladsye verklarings en aannemingssertifikate van Aanwins 1732 gaan lees. Want hier lê die stories van 83 Duitse weeskinders wat op 8 September 1948 met die boot Winchester Castle in Kaapstad aangekom het. Drie-en tagtig kindertjies, waarvan net ‘n handjievol ouer as 10 jaar… Continue reading Die Duitse wesies van 1948