2011-voornemens
Ek het net twee. Ja, ja – ek weet dis al halfpad deur Januarie. Maar ek het lank gedink đ Nou wil ek dit net hier op skrif sit, sodat ek nie vergeet daarvan nie. 1. Hierdie jaar gaan ek weer my Xhosa opknap – het reeds begin. 2. Hierdie jaar gaan ek leer Frans… Continue reading 2011-voornemens