Gedagtes

2011-voornemens

Ek het net twee. Ja, ja – ek weet dis al halfpad deur Januarie. Maar ek het lank gedink🙂

Nou wil ek dit net hier op skrif sit, sodat ek nie vergeet daarvan nie.

1. Hierdie jaar gaan ek weer my Xhosa opknap – het reeds begin.

2. Hierdie jaar gaan ek leer Frans praat.

Parlez à nouveau plus tard.

Hamba kahle.

 

 

7 thoughts on “2011-voornemens

  1. Ek ry oppad werk toe so om die beurt by die Alliance Francaise en Goethe Institut verby. Daar’s gereeld baniere wat my uitnooi om Frans of Duits te leer.

    Jy’t meer wilskrag as ek! My “Teach Yourself Spanish” Cd’s le al jare op die rak en die Sweeds wat ek in Swede geleer gekry het is maar karig.

    Bon Chance!😉

  2. Sterkte met daai een Sons!! Tip: Kry vir jou ‘n franse vriend/in – praat, praat, praat is al wat werk. Xhosa maatjies is daar seker genoeg by julle… Ek was baie gelukkig om ‘n Sotho ‘ousie’ te gehad het toe die kinders grootgeword het. Sy het hulle mooi geleer. Die seuns veral is nogal fluent – en boonop ‘n goeie skoot Fanagalo ingekry met die tuinjong saam.

  3. Ek dink ook dis ‘n goeie idee, dan kan jy ons Franse klasse gee. Ek het ook gehoor Frans isse karnallie…. bon chance! Een van die enigste frases wat ek tot vandag nog kan onthou is – Voulez vous coucher avec moi ce soir😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s