Die Lewe

Ruan word 2

Ek is die oudste van my pa se vyf kinders. Mooi netjies in die middel is my broer – die enigste haan tussen vier henne. Sestien jaar jonger as ek. Vir hom is ek dalk net een van vier, maar vir my is hy my enigste broer en ek lief hom stukkend, al sal ek… Continue reading Ruan word 2