Gedagtes · Raak gelees

Afrikaans is dood, lank lewe Afrikaans!

Ek het gisteraand ‘Stilte’ gaan kyk. Dis ‘n nuwe Afrikaanse fliek. Ek het so paar weke gelede ook ‘Die Wonderwerker’ gaan kyk. Nog ‘n nuwe Afrikaanse fliek. Dan is daar nog ‘Wolwedans in die Skemer’ en ‘Pretville’. En ‘n ruk terug was daar ‘Liefling’ en ‘Platteland’ en ‘Roepman’ en ‘Semi-soet’ en ‘Skoonheid’. Dis nou wat… Continue reading Afrikaans is dood, lank lewe Afrikaans!

Raak gelees

Die (byna) onsterflike Mike Malloy

Mike Malloy se liggaam is in Mei 1933 opgegrawe vanuit ‘n 4 meter diep armlastige graf in die liefdadigheidsdeel van die Wetschester distrik se Ferncliffe begraafplaas. Volgens sy doodsertifikaat was longontsteking die oorsaak van sy dood, maar Bronx se staatsaanklaer het anders vermoed. Die nadoodse ondersoek wat hierop gevolg het, het die lompste versekeringsbedrog ooit… Continue reading Die (byna) onsterflike Mike Malloy