Sommer net

Die pad Karoo toe. En terug.

Verlede week dié tyd was ek in Graaff-Reinet. Het ek kaaskoek uit die hemel geëet en my kleinkind geliefie. Almal wat iemand in my lewe is, weet ek gaan soveel keer as moontlik Karoo toe om vir Lily-Lyfie te kuier. En dat ek gewoonlik die Interkaap bus vat, want petrol is DUUR. Maar ek voel… Continue reading Die pad Karoo toe. En terug.