Woordmonument
Pa Niemand gaan vir jou ‘n regte monument bou nie Geen vlae gaan halfmas vir jou hang nie Jy was nie ‘n bekende of beroemde man nie Jy het nie oorloë geveg of medaljes ontvang nie Jy het nie wetenskaplike deurbrake gemaak of lewens gered nie Jou dood was nie voorbladnuus nie. Maar ek bou… Continue reading Woordmonument