Die Lewe

Ek soek julle geld!

Okay, noudat ek julle aandag het… Ek is nie iemand wat sommer deelneem aan insamelings en verkope ensovoorts nie. Op skool het ek altyd myself probeer onsigbaar maak as dit by daardie kaartjie verkope ding gekom het, en ook later jare wanneer die kinders met sulke boekies huis toe gekom het. Ek haat dit om… Continue reading Ek soek julle geld!