Oor 80 boeke gelees in 2016, en so aan, en so aan
Ja, ek het 80 boeke gelees in 2016. Dis my eie persoonlike mylpaal en ek noem dit slegs om te wys dat ek nie een of twee boeke uitsonder as uitstekend omdat ek actually net drie boeke gelees het nie, maar meer daaroor netnou. Die jaar lê op sy rug. En daar is ‘n paar… Continue reading Oor 80 boeke gelees in 2016, en so aan, en so aan