Sommer net

Gypsy gene

Ek moet dit eintlik in goeie Afrikaans ‘gatskuur gene’ noem. My pa het kleintyd vir my gesê “as die wiel draai is jy in, regte klein gatskuurder”. Hy was so reg. Ek klim in my kar om iewers heen te ry en dis asof al die legkaart stukkies in mekaar kliek. Of soos daai tetris… Continue reading Gypsy gene