Sommer net

Wanneer jy ‘n sambreel vir ‘n koedoe opslaan

…want dis te warm in die son en hy is beseer.  Sy wou nie hê ek moet dit op sosiale media deel nie. Want dit gaan nie oor wat ander mense dink nie. Vir haar gaan dit oor die koedoe. Die koedoe het vasgesit in ‘n draad. Sy been het seergekry. My skoonseun het hom… Continue reading Wanneer jy ‘n sambreel vir ‘n koedoe opslaan