Die Lewe

Vir ma’s – Veral ma’s van kinders van ander ma’s

Ek sien met Moedersdag wat Sondag was, was daar weer meer as 3 000 besoeke aan my inskrywing destyds na my ma oorlede is. Vreemd hoe kinders altyd heel eerste aan hul ma verbonde is, en eers daarna aan ‘n pa. Iemand het een keer vir my gesê pa’s is nie familie nie, en alhoewel… Continue reading Vir ma’s – Veral ma’s van kinders van ander ma’s