Agter elke mens
is ‘n vrou wat die lewe aan jou geskenk het. Vandag salueer ons elke vrou, goed of sleg, want in elke goeie mens is daar donker en in elke slegte mens is daar lig. En soms doen mens slegte dinge vir oorlewing en soms doen mens goeie dinge net om te spog, so watter een… Continue reading Agter elke mens