Musiek · Sommer net

In klank

 

Ek het nog niks om te sê nie. Ek haal steeds asem deur klank. Dalk kry ek binnekort weer woorde. Dalk nie.

There’s a place we know
What’s cold enough won’t grow
We have seen the dark
And the darkness took it’s toll
And the journey waits for no one
If no one breaks the mould
And our hearts are stronger than we know

Oooh

That you and I could learn to love again
After all this time
Maybe that is how I knew you were the one
That you could still believe in me again
After all our trials
Maybe that is how I knew you were the one-

To awake and know we made it through the storm
And someone saves their sweet embrace
For you and you alone

Oooh

That you and I could learn to love again
After all this time
Maybe that is how I knew you were the one
That you could still believe in me again
After all our trials
Maybe that is how I knew you were the one.

Silence says we remember
We remember
Two lost souls in the shadow
In the shadows
That is how I knew you were the one
And that is how I knew you were the one.

12 thoughts on “In klank

    1. Nee Boertjie Nee – nice is tannie van der merwe om die hoek se krimpvarkies.

      Hierdie is sit kliphard sing al ken jy nie die woorde nie en dans tot jy kan asemhaal.

  1. Ek sukkel met klank, met woorde en asem. Heimlik is ek te bang om iets te sê, want ek is nie seker wat gaan uitloop nie.

    Hierdie woorde wat geskryf is by jou : ”Sommige gedagtes is gebede. Daar kom oomblikke wanneer ‘n mens se siel op sy knieë gaan, ongeag van wat die houding van sy liggaam mag wees” – Victor Hugo … Dit is sit in my soos my eie.

    My siel op sy knieë.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s