My gedigte

Siel van glas

 

Die son gooi spatsels blink teen ruite

‘n siel kruip stil na buite.

‘n Siel van glas

na lank weer sonder huil,

deur tyd en trane skoongewas

van wintervuil.

‘n Siel wat kyk deur splinterglas

wat vrede het met dit wat was

en jou dan vind…

en weer leer lag.

10 thoughts on “Siel van glas

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s