Raak gelees · Wordpress Challenges

Onbeskaamd gesteel by Korrelkop

Net soos Korrelkop Kahuna hier geskryf het voel ek ook al lankal. Dis nie dat ek nie WIL skryf nie, ek is actually op die oomblik verwoed besig met my eerste REGTE egte poging tot ‘n boek. Dit sal nou nie die GROOT ROMAN wees nie, maar dalkies sal iemand iewers dit tog ook lees.

Intussen skeep ek my blog af, so nou steel ek maar onbeskaamd Korrelkop se plan. Maar eintlik HET hy mos gesê ons kan ook deelneem😉

So – lewer kommentaar op hierdie inskrywing in die vorm van ‘n onderwerp of vraag waaroor ek iets moet skryf, truth or dare styl. Niks is taboe nie. Ek sal dan ‘n inskrywing maak oor jou vraag / onderwerp en tag jou dan weer as jy ‘n blog het. Jy kan dan weer jou kommentaar kom lewer, of jy tevrede is of nie en of ek dit moet oor doen.

Gaan mal!

16 thoughts on “Onbeskaamd gesteel by Korrelkop

  1. Cool van jou boek, hou ons op hoogte! Het jy al planne vir die somer? Ek meen, gaan jy dit hierdie keer waardeer voor die winter weer kom?😉

  2. a dear, ek dink KORRELKOP hert hier iets beet! Maar baie geluk met jou boekvoorneme. Vraag; is dit dieselfde boek wat jy in bookwritingmonth ( of so-iets) geskryf het, of is dit ‘n nuwe verhaal?

  3. Trash talking noem die Amerikaners dit. Asblik praatjies. Ons terg mekaar oor die sport spanne/manne/vroue wat ons ondersteun. Ons terg mekaar oor die plekke waar ons woon. Ons terg mekaar oor die kunstenaars wat ons aanhang, die mouterkarre wat ons bestuur, die beroepe wat ons pleeg, ad infinitum.

    Is dit werklik net ‘n goedige geskerts, of is daar iets meer? Jou opinie.

  4. YES !!! By all means — WRITE !!! Release those feelings buried deep inside. You have touched my life with your honest words ,,, as I’m sure you have others with your Blog. With a book you will reach even more people.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s