Gedagtes

If you can’t win them, join them

Let Wel: Hierdie is tong in die kies geskryf. Soms moet mens maar bietjie lag as jy moedeloos begin word. Moet my nie stenig nie, moet my asseblief nie by Pres Zuma gaan aangee nie en moet asseblief nie die owerhede in kennis stel nie 😈 Ek het so pas met my suster gepraat. Die… Continue reading If you can’t win them, join them