Ongeklassifiseerd

Ek wou iets skryf oor die stakings van die plaaswerkers, maar beter as hierdie kan ek dit nie stel nie.

Johan Fourie's blog

The farm strikes and social unrest in the Western Cape over the last week has created considerable emotional distress on both sides. Farm workers complain about their R70-a-day wages, while farm owners are aggrieved about the loss of output (remember, we are close to harvest season), threat to their security and destruction of capital (hundreds of vineyards and several buildings have been burned down). And then there are the other interest groups, the trade unions, the political parties (the DA governs the Western Cape, the only province not to be governed by the ruling ANC), and the media with their own vested interests and polarised audiences.

As always, emotive politics dominate the debate. COSATU, headed by the charismatic Tony Ehrenreich, calls for mass action against the “exploitation” of farm workers. The national Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Tina Joemat-Pettersson, has said that through the strikes, the workers have shown…

View original post 938 more words

9 thoughts on “

  1. Dankie vir die info, Son. Dit maak sin. En terloops, ek sien een of ander idioot (nie die ANC as organisasie nie, maar ‘n ANC-lid) het gevra vir die boikot van wyn ipv die boikot van TAFELdruiwe. Daar is eenvoudig net te veel idiote in SA! En die pers is al te gretig om die idiote se uitsprake sensasioneel te berig. Ignoreer hulle!

  2. Ok…asem in…asem uit. My punt was dat almal histeries reageer, insluitend die media en dat die feite in die slag bly en dat niemand die vrae vra wat moet gevra word nie, soos bv: Hoeveel plaaswerkers is daar in die gebiede; hoeveel van hulle het deelgeneem aan die staking en hoeveel het moeilikheid gemaak; is dit permanente werkers, seisoenale werkers of dalk selfs werkloses ens. ens. ens. Ten minste probeer Mnr. Fourie bietjie nugterheid bring.

    1. Die stakers is hoofsaaklik seisoen werkers en mense van Zimbabwe (wat nou permanente verblyfreg hier het) en van Lesotho. Die permanente plaaswerkers WIL nie staak nie en ek het videos gesien wat van hulle geneem is waar hulle sê dat hulle tevrede is. Die ding is, almal ontken dat daar ekstra mense aangery word om die mense te intimideer. Dis eintlik ‘n gemors BiB en ons hoop en bid vir die beste. Ek jaag nie sommer ‘n haas uit die bos uit nie, maar hierdie keer dink ek werklik die hele storie is meer polities gemotiveerd as enigiets anders. Go figure

  3. En die honderde as dit nie duisende gaan wees wat hulle werk en huisvesting gaan verloor gaan natuurlik onskuldog pleit en apartheid blameer. Moenie vergeet nie die ANC het gesê hulle gaan die Wes-Kaap onregeerbaar maak en hulle is goed op pad na sukses. Ek wil egter na sukses sien hoe gaan die ANC die werloses weer werk gee en huisvesting en kos. Hier kom een groot lelike grap wat op die ANC aan die einde van die dag gaan “back fire”.

    1. Dit stuur op ‘n globale f&*$p af. Maar ons sal weer opstaan uit die as, dit glo ek met my hele hart. En my “ons” is almal wat hierdie land se belange op die hart dra, ongeag velkleur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s