Musiek

Lappieskombers

Kom luister saam VlamVy – want ek weet jy like hom ook 😉 Lappieskombers Jy verlam my met jou kyke jou woorde en jou reuke wat ruik soos lentebloeisels wat weer na die Boland kom. En ek plant jou in die Namib, ek lei jou nat met soetwit dan kyk ek dat jy opkom in… Continue reading Lappieskombers