Wordpress Challenges

Weekly Photo Challenge: Silhouette

Ek het lanklaas deelgenaam aan die “weekly photo challenge”, maar dié week is dit ‘n lekker een. Hier is my bydraes:

Karoo Silhouette
Karoo Silhouette
Gordonsbaai
Gordonsbaai
Stellenbosch oggendstond
Stellenbosch oggendstond
Akwarium, Waterfront
Akwarium, Waterfront

 

 

 

10 thoughts on “Weekly Photo Challenge: Silhouette

  1. my gunsteling is nie enkel nie, hulle is almal pragtig!!! is dit jou eie kunswerke???? ek dink dit is een van my grootste drome om kiekies te neem, om God se kuns vas te vang in ‘n snap……….
    eendag, jong eendag, wanneer ek klaar ali mense versorg het en GROOT is…..gie-gie, ja eendag as ek groot is

      1. nou maar vyf sterretjies vir jou dan hoor, dit is pragtig, het jy ‘n grand speelding (snappertjie) want die foto’s is beslis goeie gehalte!!!!!

        ai hoe wens ek……………….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s