I did it again!
Why, Oh Why!!! Hoekom laat ek my ompraat? En ek leer nie my les nie. Nie eers een keer nie. Uit vrye wil stel ek myself elke keer bloot en wil dan my polse afkou en buite in die parkeer area gaan lê en doodbloei. Of sommer net daar gaan lê en wag dat een… Continue reading I did it again!