Hoekom ek die winter verpes
Omdat ek gedurig koud kry. Omdat ek so baie klere moet aantrek. Dan trek ek nie warm genoeg aan nie, want ek verpes lae en lae klere oor mekaar en dan kry ek gedurig koud. Omdat ek heeltyd DIK voel, want ek moet so baie klere aantrek en ek sweer soos ek die klere aantrek,… Continue reading Hoekom ek die winter verpes