Gedagtes · Sommer net

WWW

Dis Facebook, en dis Twitter Pinterest en blogs Daar’s YouTube, Google plus Mxit en Skype Chat sites en BBM Woorde in die ruimte in Weggewaai in www Kuberseks, ruimte soene Niks werklik nie, niks tasbaar nie Geen warm lippe, geen lyfkontak Net koue, kliniese ronde gesiggies wat soen en druk en tong uitsteek en oë… Continue reading WWW