Om te leer van los leef
Die week klop daar kort-kort die begrip uitdun, verlies, ontslae raak, verloor, aan my kop se deure. Een van die leesgroep lede op Facebook skryf ‘n paar dae gelede sy het boeke uitgesoek uit haar (oorvol) boekrak om weg te gee, maar het weer deur die hopie gegaan en party boeke weer teruggehou. Dis moeilik… Continue reading Om te leer van los leef