Die Lewe · Sommer net

Sondagmiddag Besoeker

Ons het op die stoep gesit toe die sak met die charcoal in, onder die braai, skielik ‘n skuifgeluid maak. By nadere ondersoek vind ons dit: Natuurlik wou ek my nat maak, maar ek het ook besef sy (ja, die slangvanger het gesê dis ‘n ‘SY’) gaan niks doen as ons niks doen nie. En… Continue reading Sondagmiddag Besoeker