Sommer net

Een dag in my lewe

Sonlig het via die Merrie gesê ek moet vertel hoe lyk ‘n tipiese dag in my lewe. Verveeeeeelig! Maar nou ja… Deesdae (ek het net een voorneme vir 2012 gemaak, en dis om gesonder te leef) begin my dag om 05h30. My selfoon maak my wakker met Never Think van Rob Pattinson – ‘n snit… Continue reading Een dag in my lewe