Mense wat martel
NIE VIR SENSITIEWE LESERS NIE!!! Ek lees gisteraand die laaste paar sketse in Kom ons sit sommer by die tafel – André le Roux en dit ontstel my so dat ek spyt is ek het ooit so ver gelees. Dis nie ‘n maklike boek nie en ek was vroeër al lus en los dit. Toe… Continue reading Mense wat martel