Gedagtes

Daar’s iets omtrent ‘n Sondag…

Die hitte golf laag oor die wingerde. Die bamboes windklokke maak ‘klong klong klong’. Die engeltjie windklokkies maak ‘klieng klieng klieng’. Op die radio speel hulle goue oues. Mens ruik die stilte van versadigde mense wat die middagmaal afslaap in donker kamers agter diggetrekte gordyne. Vir ‘n uur of twee-drie staan die aarde stil, staan… Continue reading Daar’s iets omtrent ‘n Sondag…