Die Lewe · Sommer net

Die laaste dag en die Peanut-Sondag

Dis vandag my laaste dag vakansie. Ek weet oor ‘n week of ‘n maand gaan ek seker terug verlang, maar eintlik is ek nou gatvol vakansie gehou. Mens kan net solank niks doen, lees, fliek, niks doen, laat slaap, rondry, niks doen, niks doen. Ek sou nie ‘n baie goeie “lady of leisure” uitgemaak het… Continue reading Die laaste dag en die Peanut-Sondag