Dis die derde dag
Van 2012. Baie mense het vandag weer begin werk. Als is verby. Die kersfeespapier en die sjampanje proppe is saam met die laaste vullissakke weggegooi. Die nuwejaarsvoornemens is teruggebêre in die boks onder die bed of onder in die kas of iewers waar dit donker genoeg is sodat ons vir 365 dae daarvan kan vergeet.… Continue reading Dis die derde dag