8 thoughts on “November

  1. Het gaan loer en is al klaar vasgevang! Lekker skryf en laat weet so nou en dan hoe dit gaan! ek behoort nou vir jou slegte tipiese kaapse weer toe te wens, drizzle en koud en trietsig, sodat jy die hele tyd kan skryf – sal sommer die eksamen-skrywers ook binnenshuis hou – met natuurlik ‘n goddelike lekker Desember 🙂

Lewer kommentaar