My gedigte

Sonder storie

Nuwe woord dokument wit op die skerm ongeskend   Tart my met die alfabet uitgestring van a tot z   My kop is leeg my kop is vol my kop is toe my kop is dol   Woorde het ek ontelbaar veel; tussen kop en vingers word my sinne gesteel   Ek wil ‘n storie… Continue reading Sonder storie