My ‘je ne sais quoi’ is weg
Ek het so ‘n verlate gevoel hier op die Vrydag. So asof ek my je ne sais quoi iewers verloor het. En daar is geen aardse rede hoekom ek so moet voel nie. Daar lê ‘n lekker naweek voor, met verskeie kuier planne. My hart se een punt kuier in die Kaap. My ryding is… Continue reading My ‘je ne sais quoi’ is weg