NaNoWriMo
Ek het besluit om die mal perd op te klim en het gister geregistreer en ingeskryf vir National Novel Writing Month. Ek wou nog altyd ‘n boek skryf en nou ja, mens moet seker êrens begin. Ek moet 50 000 woorde in 30 dae skryf, m.a.w. 1667 woorde per dag. Waar ek die tyd gaan kry,… Continue reading NaNoWriMo