Gedagtes · Sommer net

Ek stap weer

Die weer is elke dag ‘n bietjie mooier en dis weer tyd dat ek begin oefen. In die winter is ek mos ‘n leunstoel-pampoen, ‘n mislike een daarby. Wat voel hoe die dik winterkos vet kloue in my lyf inslaan. Elke einde van die somer belowe ek myself ek gaan in die winter ook oefen,… Continue reading Ek stap weer