Die Lewe · Gedagtes

Allegaartjie

Ek is moeg, die jaar is te lank, my kop is te vol en my Muse sit seker al klaar iewers op ‘n seiljag, want hier is hy wragtig nie. Ek het niks om oor te skryf nie, nou “mixed grill” ek sommer net. Ek kan nie wag vir volgende week nie, want dan kom… Continue reading Allegaartjie